product-details

BreinBliksem eBook

0 Reviews
$12.14 $9.71
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Liewe leser. Hierdie boek kom met n waarskuwing sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy s oor die boek: n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek n laaitie van so vyftien, sestien gesien met n ketting om sy nek. Dit was nie n hangertjie nie, maar n ketting soos di waarmee jy n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op n manier sy storie.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.