product-details

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) eBook

0 Reviews
$14.01 $11.21
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil h dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers n n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op wittebrood moet gaan om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat n leesgids met inligting oor die skrywer n inleiding tot die roman literre begrippe hoofstukopsommings en woordelyste vrae en antwoorde assesseringsriglyne

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.