product-details

Kinders wat moor eBook

0 Reviews
$17.38 $13.90
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf n kind om moord te pleeg? n Skynbaar normale kind uit n goeie huis Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron Andr le Roux kyk na die knd agter di opspraakwekkende moorde en soek na n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.