product-details

Mrester in die hart eBook

0 Reviews
$6.02 $4.82
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Category:

Jolanda Jansenz, omroeper by n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, n wat die werklike verhouding tussen Jolanda en Tomas was. Hy stel Berto, n spook uit haar verlede van wie sy liefs wil vergeet, as nuwe stasiehoof aan. Gelukkig is daar een ligpunt in Jolanda se lewe: haar e-pos-vriendskap met n geheimsinnige man wat homself Blink Stefaans noem. Hy is n sensitiewe kunstenaar wat haar verstaan en bemoedig en soos wat haar lewe al hoe moeiliker raak, steun sy al hoe meer op hom.As Jolanda so aangetrokke voel tot Stefaans, hoekom begin sy skoon tintel as die ongenaakbare Estian net naby haar kom? Algaande begin Jolanda wonder of Estian met die graniethart nie dalk self n paar letsels het wat hy wegsteek nie. . .

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.