product-details

n Luiperd in my bed eBook

0 Reviews
$15.57 $12.46
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Met die middagson kom die lugspielings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras l die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir n modderbad Annelize Slabbert was n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en wilde diere in die swembad, sal hierdie boek jou laat l van die lag en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.