product-details

Noot vir dood eBook

0 Reviews
$16.87 $13.50
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort n sy n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. Maar di geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, n bitter akteur wat n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . . Noot vir dood is n heerlike roman, geskryf deur n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.