product-details

Rooikop te koop eBook

0 Reviews
$6.02 $4.82
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterrirs, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende. Haar vriend Thys, n belowende argitek, dring daarop aan dat sy die huis verkoop sodat hy vir haar n modern huis in die stad kan bou sodra hulle eers getroud is. Thys hou nie van diere nie en ook nie van tuinmaak nie. Verder is die kleinhoewe te ver van alles af; te ver van sy kantoor, klinte, kollegas en die teater . . . Hy is pynlik netjies en verkies eintlik blondines vroulike meisies in rokke, kouse en hohakskoene. Jennie maak kennis met Roux van Zyl, n voornemende koper vir die huis. Hy is presies die teenoorgestelde van Thys: hy het deurmekaar hare en n halfdag oue stoppelbaard; hy wil graag die honde afrig en hou van rooikoppe in kakiebroeke en verfbesmeerde oorhangtruie. Hoewel Jennie en Roux aanvanklik nie stryk nie, leer hulle mekaar geleidelik beter ken en voel sy baie aangetrokke tot hom. Die sprankelende, genotvolle verhaal van n grasdakhuis en sy rooikop-eienares, en van die bittersoet spel van die liefde.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.