product-details

Ettie Bierman Keur 6 eBook

0 Reviews
$14.79 $11.83
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Volmaan op Mopanie: Katie Lategan se kom en gaan was nog altyd haar eie. Maar wanneer haar pa, n wildbewaarder op Mopanie, onverwags Kaap toe moet gaan, maak Steyn van Zyl sy opwagting om haar op te pas. Toestande is plofbaar so na aan die Mosambiekgrens, en tot Katie se ontsteltenis hou Steyn haar kom en gaan met n valkoog dop.Dokter Linda: Op Donkerhoek hoor dokter Linda Behrens dat haar vennoot vir die volgende ses maande die soort man is wat elke vrou graag voor die kansel wil h. Net jammer Marius wil niks van Linda weet nie . . .Die Bekvelder: Anne-Marie van Zyl aanvaar teensinnig n haar ma se dood haar stiefoom, Wynand Visser, se aanbod om op sy spogplaas te gaan bly. Maar daar aangekom is Wynand skoonveld en Nicolaas, die eintlike eienaar van die plaas, is glad nie gelukkig met die stand van sake nie.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.