product-details

Eerste gedigte eBook

0 Reviews
$13.75 $11.00
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eugne Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie tydlose bundels.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.