product-details

Ena Murray Omnibus 17 eBook

0 Reviews
$14.79 $11.83
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Drie verhale wat die leser ver wegvoer: na die onbesoedelde plaaslewe, na die spannende hofsale van n groot stad, selfs na veraf, romantiese Spanje. In Rabbedoe van Rietkuil kan die baas van die plaas, Wynand, hom nie verweer teen sy rabbedoe-plaasvoorvrou, Nicolette, se betowering nie. Maar sy het n bokskampioen van n krel wat dik briewe aan haar skryf en om sake verder te kompliseer, daag Wynand se broer ook nog op . . . en die rabbedoe met die bokstert en langbroek ontluik skielik in n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. Waar die nagtegaal sing is die verhaal van n jong meisie wat haar wil ontferm oor haar oorlede suster se twee kinders en selfs bereid is om daarvoor na Spanje te gaan. En in My afgemete deel beland die pragtige maar onkundige Hybre Koch in die strikke van n getroude man. Toe sy haar kom kry, is sy betrokke by n ongure hofsaak.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.