product-details

Mede-wete eBook

0 Reviews
$13.75 $11.00
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid dit was n begeerte om die taal slf los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue en taal word nou, in haar eerste digbundel in agt jaar, tot n nuwe intensiteit gevoer. Uit di gedigte blyk n diep verknogtheid aan haar geboortegrond en n volgehoue betrokkenheid by die land se komplekse geskiedenis. Te midde van verse waaruit n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook treffende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug, waarin die gesprekke opklink wat ons elke dag om ons hoor. Ook verse oor afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela n hoogtepunt is. Maar dit is verl weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep dat Antjie Krog n opwindende digbundel lewer. Ook in Engels as Synapse verkrygbaar.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.