product-details

Geheim van die gruwelsand eBook

0 Reviews
$15.57 $12.46
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasie by hom wakker maak? Geheim van die gruwelsand is n barre konkoksie van lekkerlees-genres: n skop-skiet-en-wonder-storie.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.