product-details

Hoofseun Richard #7 eBook

0 Reviews
$9.34 $7.47
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Richard Serfontein, oudste seun van doktor Serfontein, word hoofseun van die gewilde Keurboslaan Seunskool. Dit is nie n maklike taak nie, omdat hy onder geen omstandighede die indruk wil skep dat sy pa hom voortrek nie. Hy is die skakel tussen die seuns en die hoof en nie tussen die skool en sy pa nie. Dinge word egter gou baie moeiliker as wat hy verwag het. Sy pa besluit om vier seuns tot die skool toe te laat wat weens wangedrag deur die owerheid in n spesiale inrigting geplaas is. Hy is oortuig dat die seuns in die regte atmosfeer en onder goeie toesig vordering sal maak. Die leerders en onderwysers is egter baie bang dat die eksperiment nadelig kan wees vir die goeie naam van die skool. Richard word as hoofseun met die moeilike taak belas om die regte verhouding tussen die nuwelinge en die ander seuns te handhaaf.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.