product-details

Narkose vir die hart eBook

0 Reviews
$6.02 $4.82
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel. Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding. Met di geheim tussen hulle ontwikkel n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word veral deur hospitaaldokter Corn Vermaak, wat lankal n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.