product-details

Oorsee eBook

0 Reviews
$13.75 $11.00
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. N baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van di van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en reent, sodat daar n groot see tussen hulle en ander volke gekom l het. Maar toe raak die Fabelberg te klein vir al die volk. In Tertius Kapp se jongste drama bevind herkenbare vreemdelinge hulle op n onwaarskynlike skip. Die skeurbuik knaag, maar daar is darem nog af en toe iets om te braai, en algmampoer vir koerasie.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.