product-details

Dans van die sterre eBook

0 Reviews
$6.02 $4.82
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar di keer is dit uiters ongele. Jana stel vas dat hulle heimlik finansile probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie di skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.